Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Holmruggery

Holmruggery

Holmruggery

02 Apr 2022 10:00

About

Selfs Marion Holm het die laaste twee jaar weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om deur haar vertonings van die afgelope 17 jaar te gaan krap en dáár laggoed te gaan soek, want die hemele weet, lag moet ons nou lag. Só het dit gekom dat sy stories van lank terug op ’n nuwe manier inspan in die vertoning Holmruggery om vir ons emosionele verligting te bring in ’n tyd waarin dit voel of die ellende ons verswelg. Maar dit sal nie! Want ons het die heel beste teenvoeter: LAG.

More Info

Venue

Social


Holmruggery