Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Elvis Blue: Meer as genoeg

Elvis Blue: Meer as genoeg

Elvis Blue: Meer as genoeg

30 Mar 2022 14:00

About

Die afgelope twee jaar was vir Elvis Blue, soos vir menige, ’n uitdaging, maar ook ’n seën. Een van die groot gewaarwordinge in die tyd van die pandemie was hoe ’n mens daaglikse dinge as vanselfsprekend aanvaar. In die tyd het hyo ok aan nuwe musiek gewerk – en so het die album Meer as genoeg tot stand gekom. Buiten vir die gelyknamige titelsnit wat getuig van sy dankbaarheid, Sluit aan by Elvis Blue vir ’n musikale reis van sy nuwe musiek, maar ook ou treffers.

More Info

Venue

Social


Elvis Blue: Meer as genoeg