List your event with Webtickets

The Music of Sir Andrew Lloyd Webber

Event Photo

The Music of Sir Andrew Lloyd Webber

02 Apr 2022 20:00

About

Die grootste en gewildste treffers uit die roemryke pen van Andrew Lloyd Webber word uitgevoer deur onder andere Suid-Afrika se bekendste Phantom, André Schwartz. Saam met hom op die verhoog is Lynelle Kenned en Corneil Muller, asook die Stellenbosch Stadsorkes onder leiding van Paul Loeb van Zuilenburg. Maak jouself reg vir ’n eiesoortige belewenis onder die Klein Karoo-sterre.

More Info

Venue

Social


The Music of Sir Andrew Lloyd Webber