Click here to view the latest Smart Shopper Deals

David Kramer Vanaand

David Kramer Vanaand

David Kramer Vanaand

02 Apr 2022 20:30

About

"Met David Kramer Vanaand kry gehore die seldsame geleentheid om die sangerliedjieskrywer in ’n intieme omgewing te ervaar. In Vanaand is dit net Kramer op sy eie, met sy kitaar, wat liedjies sing en stories vertel. “Dit sal wees soos in die 1970’s toe ek begin het,” sê hy.

Met dié dat hy reeds 50 jaar in die bedryf is, is daar inderdaad ’n skatkis van liedjies waaruit hy kan kies om dit te vier. Sy onlangse konserte in Die Boer het binne enkele ure uitverkoop. Omdat hy deesdae selde in lewende lywe optree, moet jy nie die fout maak om hierdie geleentheid by jou te laat verbygaan nie.

More Info

Venue

Social


David Kramer Vanaand