Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die dinge van ’n kind

Die dinge van ’n kind

Die dinge van ’n kind

02 Apr 2022 13:30

About

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Mart se opwindende, maar ook ontnugterende inisiasieproses begin met hierdie woorde van haar rebelse kamermaat. Die traumas van grootword, swangerskap en selfdood word geplaas teen die agtergrond van die 1970’s se politieke leuens en die verminking van jong mans in die Grensoorlog. 'n Produksie vir elke ma, elke dogter, en die mans in hulle lewe.

More Info

Venue

Social


Die dinge van ’n kind