Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Spoegwolf: 10 Jaar

Spoegwolf: 10 Jaar

Spoegwolf: 10 Jaar

01 Apr 2022 20:00

About

Spoegwolf, met Danie en Moskou du Toit, Albert van der Merwe en Chris von Wielligh kyk in Spoegwolf: 10 Jaar terug op ’n musiekloopbaan propvol hoogtepunte en toekennings. Hulle maak in 2019 geskiedenis met hul album Koma, as die eerste Afrikaanse groep wat die nommer een-plek op die “Apple Music South Africa Album Chart” vir alle genres behaal. Verwag splinternuwe liedjies, asook van hul grootste treffers.

More Info

Venue

Social


Spoegwolf: 10 Jaar