Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Sneeuwitjie

About

Vanaf 06 – 27 September 2020 leef die fantasie-wêreld van sprokies en romanse by die STAATSTEATER waar die klassieke verhaal van SNEEUWITJIE op die Opera-verhoog uitspeel as ’n Afrikaanse pantomime – aangebied deur die AFRIKAANSE HOëR MEISIESKOOL (AHMP). Vars op die hakke van hulle uitmuntende weergawe van BEAUTY AND THE BEAST gaan hierdie produksie verseker ook ’n treffer wees!

More Info

Venue

Social