Click here to buy Pick n Pay digital grocery vouchers & send via SMS to someone in need.

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: ELVIS BLUE

Event Photo

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: ELVIS BLUE

Available until 13 September 2020

About

“Music has the ability to heal,” sê Elvis Blue wat in 2010 bekendheid verwerf het as IdolsSA-wenner. Sedertdien het hy ’n huishoudelike naam geword met drie platinum - en twee goue albums, asook ’n lang lys van treffers. Hierdie is ’n sielvolle vertoning wat van sy gewildste liedjies soos "Die Hemel", "Jou Huis", "Toe ons Jonk Was" en "Lighthouse" insluit.

Besoek www.kknk.co.za vir die volledige program.

More Info

Social


Venue

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: ELVIS BLUE