Stream your event with Webtickets Web Stream and Video on Demand!

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: ELANDRÉ

Event Photo

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: ELANDRÉ

Available until Sunday!

About

Die eerste Mothership Sessions-musiekreeks skop met een van die blinkste sterre in die Suid-Afrikaanse hemelruim af. Elandré, boorling van Despatch in die Oos-Kaap, het Suid-Afrikaners se harte met sy kenmerkende diep stem, sy debuutalbum "Kleindorp-dromer" en liedjies soos "Die Lyn", "Tussen die Lakens" en "Vuur op die Water" gesteel. In hierdie unieke konsert, voer hy jou saam met sy vyfstuk-orkes weg na klein dorpe en groot drome.

More Info

Social


Venue

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: ELANDRÉ

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…