Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Aardklop Pronk Podium

Aardklop Pronk Podium

About

Helpmekaar Kollege is opgewonde om vir die heel eerste keer ons eie Toneelfees aan te bied as deel van die Aardklop Pronk Podium kompetisie. Vanaf 11 Julie tot 13 Julie sal 7 toneelstukke van 3 verskillende hoërskole op ons planke te sien wees. Helpmekaar Kollege is een van drie Pronk Podium platforms.

Die Hoërskool Noordheuwel Toneelfees en die Eldo Toneelfees is die ander twee platforms. Die top produksies van elke toneelfees sal gebruik word om ’n top-6 groep te bepaal vir die semi-finaal.

More Info

Venue

Social


Aardklop Pronk Podium