Webtickets - Ouma is op pad

Planning your next event? Click here to list your event now!

Ouma is op pad

   Unavailable There are no seats available for this event.
Wednesday

Ouma is op pad

03 Jul 2024 16:30

ATKV Wynand Mouton Teater

Seats
Early BirdR180.00
Add to Calendar
Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld, is sy ’n formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie. Sy het al twee mans begrawe, maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer. Met dié dat haar kleindogter nou in die stad werk en sy nou en dan vir haar gaan kuier, kom Ouma agter daar’s baie dinge wat sy nie ken nie. En “takt” is een van hulle.

Genre: Komedie / Comedy
Rolverdeling / Cast: Margit Meyer-Rödenbeck, Coenraad Rall (klavier / piano)
Regisseur / Director: Jurgen Human
Ouderdomsbeperking/ Age Restriction: 13+