Die ATKV-Tienertoneelkompetisie is die oudste projek van die ATKV, vier in 2023 sy 59ste bestaansjaar en kweek steeds ’n liefde vir toneelskepping in Afrikaans, toneelspel en teater-kyk by hoërskoolleerders.
Kom beleef top teater wat geen grense ken nie in ‘n fees wat jou nuwe perspektief op die lewe sal bied en jou verseker anders sal laat asemhaal.