’n Verhaal van liefde deur die oë van ’n waansinnige ma wie se geestesongesteldheid uitdrukking vind deur die lens van haar radikale godsdiensbeskouing. Markus 10:14: “Jesus het vir hulle gesê: ‘Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie …” Gegrond op ware gebeure.
Genre: Drama Rolverdeling / Cast: Carin Bester Regisseur / Director: Lee-Ann van Rooi Klankbaan, Beligtingsontwerp en Verhoogbestuur: Roland du Preez Geen O/14