'Kraal' is ‘n magiese verbeeldingsvlug van die outeur se voorgeslaglyn en 'n poging om die wonde te genees van die nalatenskap van die “dop-stelsel”: ‘n kringloop wat generasies bruin families gevange hou.
Genre: Drama Rolverdeling / Cast: Jason Jacobs Konsep, skrywer en regisseur / Concept, writer and director: Jason Jacobs