Webtickets - Routrip

Click here to view the latest Smart Shopper Deals

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
Routrip

06 Jul 2024 20:00

kykNET Scaena Teater

Scaena Theatre
Early BirdR150.00
Add to Calendar
Ná ’n mislukte selfdoodpoging en drie weke in ’n psigiatriese kliniek, pak Helena haar karretjie met een tas klere en bokse vol familie-items wat sy haar lewe lank bymekaarmaak – van ’n lappieskombers tot ’n alsiende glasoog. Met niks om te verloor nie, begin haar tragikomiese reis deur die land om haar versameling uit te deel en finaal van mense afskeid te neem. Gewapen met humor, ignoreer sy die wanhoop en leef vreesloos, vry en, op die oog af, sorgeloos.

Genre: Drama – Eenvrouvertoning / One-woman show
Regisseur / Director: Maralin Vanrenen