List your event with Webtickets

Hoe Later, Hoe Kwater!

Event Photo

Vrystaat Kunstefees mini MARK Hoe Later, Hoe Kwater!

from 11 Jul 2022 15:00

About

Hoe Later, Hoe Kwater! is ‘n Afrikaanse vertaling deur Pierre van Pletzen van Michael Pertwee en John Chapman se Holiday Snap. ‘n Portuguese tyd-deel villa word dubbel bespeek, sonder dat die bysiende Bevelvoerder “Schissy” Schisster dit weet. Veronica en Leslie arriveer eerste, en dan met die koms van Mary en Charles bly Schissy onbewus dat daar twee paartjies in die omtrek is. Die verwarring word opreg gevestig wanneer die twee paartjies mekaar aansien as die villa se skoonmakers. Konsternasie breek uit: Veronica en Leslie, asook Charles and Mary, is nie getroud nie! Wanneer Charles se skoonma opdaag breek die hel los met misverstande, persoonsvergissing en vele aksie.

More Info

Venue

University of the Free State, Nelson Mandela Drive, Park West, Bloemfontein   Location on Google Maps

Social

Vrystaat Kunstefees mini MARK

Hoe Later, Hoe Kwater! 12 Jul 2022 18:30

R100

Hoe Later, Hoe Kwater! is ‘n Afrikaanse vertaling deur Pierre van Pletzen van Michael Pertwee en John Chapman se Holiday Snap. ‘n Portuguese tyd-deel villa word dubbel bespeek, sonder dat die bysiende Bevelvoerder “Schissy” Schisster dit weet. Veronica en Leslie arriveer eerste, en dan met die koms van Mary en Charles bly Schissy onbewus dat daar twee paartjies in die omtrek is. Die verwarring word opreg gevestig wanneer die twee paartjies mekaar aansien as die villa se skoonmakers. Konsternasie breek uit: Veronica en Leslie, asook Charles and Mary, is nie getroud nie! Wanneer Charles se skoonma opdaag breek die hel los met misverstande, persoonsvergissing en vele aksie.

Hoe Later, Hoe Kwater! 13 Jul 2022 15:00

Hoe Later, Hoe Kwater! 14 Jul 2022 18:00

Hoe Later, Hoe Kwater! 15 Jul 2022 15:30

Hoe Later, Hoe Kwater! 16 Jul 2022 17:30

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…