List your event with Webtickets

Liewe Heksie en die Rolskaatse

Event Photo

Vrystaat Kunstefees mini MARK Liewe Heksie en die Rolskaatse

from 11 Jul 2022 15:00

About

Verna Vels se immergroen verhale kry nog meer lewe met baie gehoordeelname en voortsnellende aksie. Margit Meyer-Rödenbeck is die “ultimate”, nimlike Heksie en die uiters talentvolle Deon van Zyl draf die rolle van Karel Kat, die Geelheks en Koning Rosekrans lag-lag kaf. ’n Aanbieding vir die hele gesin.

More Info

Venue

University of the Free State, Nelson Mandela Drive, Park West, Bloemfontein   Location on Google Maps

Social

Vrystaat Kunstefees mini MARK

Liewe Heksie en die Rolskaatse 12 Jul 2022 10:00

100

"Die geliefde Liewe Heksie is terug! Met haar presente, ’n biki-kini en rolskaatse beloof sy om Blommeland nog kleurryker te maak. Maar ai, die groot grillerige Geelheks probeer haar vieringe in die (rolskaats)wiele ry. Levinia vra mooi: “Asseblief, klein en groot kaboutervriende van Menseland, help my dat ons al die stoute karnallies kan verwilder.” (En o, ja – sy sukkel ook bietjie met haar masker…)
Verna Vels se immergroen verhale kry nog meer lewe met baie gehoordeelname en voortsnellende aksie. Margit Meyer-Rödenbeck is die “ultimate”, nimlike Heksie en die uiters talentvolle Deon van Zyl draf die rolle van Karel Kat, die Geelheks en Koning Rosekrans lag-lag kaf.

Liewe Heksie en die Rolskaatse 13 Jul 2022 10:00

Liewe Heksie en die Rolskaatse 14 Jul 2022 10:00

Liewe Heksie en die Rolskaatse 15 Jul 2022 10:00

Liewe Heksie en die Rolskaatse 16 Jul 2022 10:00

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…