List your event with Webtickets

Laerskool Noord

Event Photo

Vrystaat Kunstefees mini MARK Laerskool Noord

from 11 Jul 2022 15:00

About

LAERSKOOL NOORD se leuse is KYK NOORD EN STOOT VOORT. Die skoolhoof tree af. Drie onderwyseresse sit in die personeelkamer en beplan ’n verrassingspartytjie vir hom terwyl hulle wag vir die hoof om (via Zoom) sy opvolger aan te kondig. Heimlik kou elkeen haar naels. Die vraag is - kou elkeen naels omdat sy die volgende skoohoof wil wees of omdat sy NIE die volgende skoolhoof wil wees nie?

Met: Margit Meyer-Rödenbeck, Marion Holm, Neels Coetzee, en Ilne Fourie.
Regisseur: Gideon Lombard.

LAERSKOOL NOORD laat die gehoor lag en lig hulle op uit die daaglikse swaarkry waaronder almal tans gebukkend gaan. Dit is vermaak uit die boonste rakke.

More Info

Venue

University of the Free State, Nelson Mandela Drive, Park West, Bloemfontein   Location on Google Maps

Social

Vrystaat Kunstefees mini MARK

Laerskool Noord 12 Jul 2022 19:00

R150

LAERSKOOL NOORD se leuse is KYK NOORD EN STOOT VOORT. Die skoolhoof tree af. Drie onderwyseresse sit in die personeelkamer en beplan ’n verrassingspartytjie vir hom terwyl hulle wag vir die hoof om (via Zoom) sy opvolger aan te kondig. Heimlik kou elkeen haar naels. Die vraag is - kou elkeen naels omdat sy die volgende skoohoof wil wees of omdat sy NIE die volgende skoolhoof wil wees nie?

Met: Margit Meyer-Rödenbeck, Marion Holm, Neels Coetzee, en Ilne Fourie.
Regisseur: Gideon Lombard.

LAERSKOOL NOORD laat die gehoor lag en lig hulle op uit die daaglikse swaarkry waaronder almal tans gebukkend gaan. Dit is vermaak uit die boonste rakke.

Laerskool Noord 13 Jul 2022 15:00

Laerskool Noord 14 Jul 2022 19:00

Laerskool Noord 15 Jul 2022 18:30

Laerskool Noord 16 Jul 2022 15:00

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…