Click here to get your tickets for Home of Legends Cup 2024 & Investec Champions Cup, DHL Stormers vs Toulon at Nelson Mandela Bay Stadium

Slypskool in die skryf van jeugverhale

Slypskool in die skryf van jeugverhale

Slypskool in die skryf van jeugverhale

05 Jul 2024 09:00

About

Hoe kry ’n mens die storie geskryf wat in jeugdige lesers se koppe bly maal? Met watter verhaalboustene gaan jy te werk, en hoe, as jy ’n geslaagde verhaal wil skep? Wat kan jy doen om die kanse te verbeter dat jou verhaal vir publikasie aanvaar sal word?

Skryf in vir die ATKV-Skryfskool se verhaalslypskool om meer te wete te kom. Die aanbieder is Hannes Barnard. Hy het sedert 2019 reeds vier spannende romans vir jeugdiges en jong volwassenes die lig laat sien, maar ook ’n misdaadroman. Hy weet waarvan hy praat as dit oor boeiende skryfwerk gaan.
Aangebied deur Hannes Barnard

More Info

Venue

Social


Slypskool in die skryf van jeugverhale