Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Dude! Wa's My Phone?

Dude! Wa's My Phone?

Dude! Wa's My Phone?

from 04 Jun 2024 19:30

About

Jou gunsteling-dude, Dean September, is terug, maar sy foon is weg en skielik maak die wêreld nie meer sin nie. Met die hulp van sy vriende — gespeel deur stem kunstenaars Dean Dorvan Balie, Veronique Jephtas, Lee Roodt, Chenal Kock en 'n spesiale verskyning deur #OumaLilly — ontdek Dean blitsvinnig dat sy wêreld nie meer sin maak sonder sy foon nie.

Die produksie is meer as net ’n teateropvoering. Dit dien as 'n medium vir Jeremeo en sy span om, deur midde van die kunste, moeilike sosiale kwessies te ondersoek. Soos Dean sy foon opspoor, kry die gehoor insig in die positiewe sowel as die negatiewe uitwerking van digitale media —van blootstelling aan virtuele kennis tot prosesverslawing,

Duration: 65Min
Age Restriction: no u13s

Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Artscape, Arena, Cape Town  Location on Google Maps

Social


Choose your preferred date.

June 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 27
 28
 29
 30
 31
1
2
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…