Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Hans Haas en sy dieremaats is terug met nog 'n storie vol aksie en baie lesse om te leer. Hans het 'n horlosie ontdek wat sy Oupa vir hom nagelaat het. Al die diere is baie geïnteresseerd in hierdie nuwe ontdekking, veral Morrie Meerkat wat dink aan planne om die diere op Haaslaagte goed die horries in te maak! Tyd is die tema van hierdie storie – veral hoe min tyd ons almal op hierdie aarde het.
Genre: Teater vir jong gehore / Theatre for young audiences
Regisseur / Director: Xander Steyn