Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Ervaar die wildernis-wonderwêreld saam met jou Babah! Babah-Go-Wild is ‘n teaterstuk vir baba’s, kleuters (0-2 jaar oud) en hul voogde. Volg die veertjies van ’n babavoëltjie wat in die wildernis grootword deur storievertelling, musiek en objekte.
Genre: Teater vir jong gehore / Theatre for young audiences
Vervaardiger / Creator: Schoemé Steenkamp
Neen kennis: Elke kaartjie laat een baba en een versorger toe. Enige bykomende kind of volwassene wat saamkom, moet 'n ekstra kaartjie koop.
Kindly note: Each ticket admits one baby and one caregiver. Any additional child or adult accompanying must purchase an extra ticket.