Planning your next event? Click here to list your event now!

Stories in die wind

Stories in die wind

About

Tien verhale wat die minder-bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis sê mekaar die stryd aan. Sal Jakkals en Leeu kan saamwerk om te jag? Die mense van Hoerikwaggo trek //Hui !Gaeb toe. Dit is waar die Gariep se watergees in die vorm van 'n vrou is, en die ster is wat vir die ou man stories gee sodat hy elke aand een het om vir die mense te vertel. Pragtig vertel om lesers se verbeelding aan te wakker.
Skrywer: Deidré Jantjies
Met: Tessa Dooms & Lynsey Ebony Chutel

More Info

Venue

Social


Stories in die wind