Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
P.G. du Plessis sou vanjaar 90 geword het. Hy begin sy professionele loopbaan as onderwyser en dosent in Johannesburg. Daarna word hy ’n navorsingsdirekteur en senior koerantjoernalis te Pretoria. Hierop volg ’n loopbaan as vryskutskrywer en deeltydse boer. Hy word ook aanbieder van besonder gewilde geselsprogramme en, gebaseer op vroeëre koerantrubrieke, skepper van die bekroonde televisiereeks Koöperasiestories. Deurgaans neem hy deel aan openbare debatte oor letterkundige sake, veral oor verantwoordelike sensuur. Op literêr-kritiese terrein lewer hy talle resensie-, artikel- en boekbydraes. As skrywer van vyf gepubliseerde en herhaaldelik bekroonde toneelstukke – waaronder met die Hertzog
Paneellede: Hennie van Coller & Anthea van Jaarsveld, Nico Luwes