Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Hulde aan Helde: T.T. Cloete

Hulde aan Helde: T.T. Cloete

Hulde aan Helde: T.T. Cloete

02 Jul 2024 18:00

About

T.T. Cloete, oorlede in 2015, sou op 31 Mei vanjaar ’n eeu oud gewees het. Hy het op ’n plaas in die Vredefort-koepel grootgeword. Aan die begin van sy studentejare aan Tukkies doen hy polio op, die gevolge waarvan hy sy lewe lank sou voel. Hy sit sy studies aan die Potchefstroomse Universiteit vir CHO voort. Einde 1949 vertrek hy na Nederland om drie jaar later aldaar ’n proefskrif te voltooi. Hy verwerf daarna bekendheid as Afrikaanse en Nederlandse letterkundige en literatuurwetenskaplike aan die Universiteite van Port Elisabeth en Potchefstroom, as skrywer van ’n ryke oes aan navorsingspublikasies en literêre resensies, asook as (mede-)redakteur van invloedryke publikasies soos Die Afrik
Paneellede: Bernard Odendaal, Leana Lategan

More Info

Venue

Social

Hulde aan Helde: T.T. Cloete

Hulde aan Helde: T.T. Cloete 02 Jul 2024 18:00

R40