Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Madame Pylinska en die Geheim van Chopin is die Franse skrywer Eric-Emmanuel Schmitt se beskrywing van klavierlesse by ‘n Poolse onderwyseres in Parys. Madame Pylinska het haar eie idee oor die soort oefeninge wat haar studente se tegniek sal verbeter, veral wanneer dit kom by Chopin. Schmitt besef uiteindelik dat sy hom eintlik leer oor die lewe, die liefde en sy ware talent – as romanskrywer, nie klavierspeler nie.
Genre: Drama
Rolverdeling / Cast: Amit Yahav, Chris van Niekerk