Click here to view the latest Smart Shopper Deals

1

About

Eendag, nie so lank gelede nie, was daar twee mense wat so lief was vir mekaar dat hulle oornag fisiek aan mekaar vasgegroei het. Met die “vassittery” word dié twee so gatvol vir mekaar dat hulle besluit om liewer te skei … maar watter een sal oorleef? Dié tong-in-die-kies-parodie ondersoek die tema van liefde en verganklikheid: Google gerus “Wheelie People”. Is die mens bestem om sy ander helfte te vind, of is die kans ’n onberekenbare, wiskundige formule van totale onmoontlikheid

Genre: Tragikomedie / Tragicomedy
Regisseur / Director: Alby Michaels

More Info

Venue

kykNET AWO (Albert Wessels Ouditorium)   Location on Google Maps

Social


Choose your preferred date.

July 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
3
4