Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie stand-up-eenvroustuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van tien verslaaf geraak het aan Aromat, tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie vertoning is ‘n tell-all propvol humor en deernis en ‘n kykie na Aletta se lewe soos nog nooit vantevore nie.
Genre: Komedie – Eenvrouvertoning / Comedy – One-woman Show
Rolverdeling / Cast: Aletta Francina de Kock