Click here to view the latest Smart Shopper Deals

BIBLIOTEEKDAG

BIBLIOTEEKDAG

About

Bederfmiddag vir Afrikaanse en Engelse bibliotekarisse van laerskole, hoërskole en openbare biblioteke! Bring ’n middag deur in die opwindende geselskap van boeke, uitgewers en skrywers, en kom luister wat almal oor hul boeke en genres te sê het. Aan die woord is Antjie Krog, Zuléka Smith, Felicia Snyman-Du Toit, Makhosazana De Wette Dludla, Wendy Maartens, Anzil Kulsen, Eldridge Jason, André Trantraal, Veruschka Louw, Nerine Ahlers, Lori-Ann Preston, Hannes Barnard, An-Mari do Carmo, Peti Troski, Philip de Vos, Jacolet van den Berg, Nanette van Rooyen, Melanie Tait, Annelie Ferreira en Noreen Nolte.

Duration: 90 min

Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Social


BIBLIOTEEKDAG