Planning your next event? Click here to list your event now!

Marius Weyers

Marius Weyers

About

Hierdie biografie deur sy vriend en mede-akteur Chris Vorster is ’n nodige blik op die omvangryke loopbaan van ’n Afrikaanse teaterlegende en ikoon. Marius Weyers is in 2021 vereer deur die SA Akademie vir sy uitsonderlike bydrae tot die rolprent- en TV-kuns. Daarna het hy aangekondig dat hy aftree ná 55 jaar in die bedryf en klaar is met toneelspel. Hy is waarskynlik een van die bekendste en mees gerespekteerde name in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf. Hy het homself as ? akteur sonder gelyke gevestig: plaaslik én internasionaal. ??
Skrywer: Chris Vorster
Met: Gerben Kamper

More Info

Venue

Social


Marius Weyers