Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Ek het 'n engel gesien

Ek het 'n engel gesien

About

Ek het ‘n Engel gesien is stories wat skrywer en raakprater Amore Bekker ontvang het as voormalige RSG-aanbieder nadat sy luisteraars gevra het om hul ontmoetings met engele te deel.“Die terugvoering was oorweldigend,”sê sy.“En met elke storie was die versoek,‘Sit dit vir ons in ‘n boek, asseblief’.” Dié boek is gevul met diep menslike ervarings van hoogs geestelike wesens vanuit elke uithoek van ons land: Van gevaarlike paaie en traumatiese ongelukstonele tot pediatriese sale en intensiewesorgeenhede.
Skrywer: Amore Bekker
Met: Elsabé de Jager

More Info

Venue

ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal)   Location on Google Maps

Social

Ek het 'n engel gesien

Ek het 'n engel gesien 03 Jul 2024 10:30

R40