Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Droomjagter

Droomjagter

About

Lucas Jordaan sluit sy bosveldlodge naby Hoedspruit nadat sy meisie onder raaiselagtige omstandighede verdwyn. Dan stop joernalis Renske du Toit voor Jagtersrus se hekke, gestuur deur ’n reistydskrif om oor die lodge te skryf. Die aantrekkingskrag tussen hulle is dadelik tasbaar, al probeer albei dit ontken. Maar wanneer Renske stories begin hoor van die duiwel-in-die-bos wat glo sy eks uit die weg geruim het, ontdek sy ’n donker kant aan Lucas wat haar bang maak, maar ook bedwelm. Intussen duik nog onheilspellende raaisels op. Wat steek hy vir haar weg? Hoekom waarsku almal haar oor hom? Wat beteken die hangertjie om sy nek? En wie stuur vir hom gedurig kriptiese, dreigende boodskappe?
Skrywer: Leon van Nierop
Met: Charles Smith

More Info

Venue

ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal)   Location on Google Maps

Social

Droomjagter

Droomjagter 02 Jul 2024 16:30

R40