Planning your next event? Click here to list your event now!

Navi Redd

Navi Redd

About

Ná 20 jaar in die bedryf, is Navi Redd steeds besig om gehore van jonk en oud op hul tone te hou met hul akapella musiek. Die vyf lede is reeds van 2004 af saam met mekaar op die opwindende reis. Ouer, wyser en gryser, maar nog steeds net so vol energie soos hulle was op dag een. Die rebelle van akapella is weer terug! Moet dit nie misloop nie.

Genre: Kontemporêr / Contemporary

More Info

Venue


Navi Redd