Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Welkom by die Rooi Tent, 'n metaforiese spasie waar vroue bymekaarkom om hulself te herontdek en hul vroulikheid te vier. Vanaand loop die spanning hoog wanneer die susters van die tent se huwelike, sekslewens en finansies op die spel is – hulle moet net Moeder Natuur se finale toets deurstaan.
Genre: Comedy
Director: Suné Jansen van Rensburg