Click here to view the latest Smart Shopper Deals

VIR OUER LESERS

VIR OUER LESERS

About

Reën vir Stofvlei deur Katherine Graham is ’n pragtige verhaal oor familie, kontrei en die natuur, en oor hoe mens skoonheid en liefde op die mees onverwagse plekke kan vind. Elrien Scheepers se wetenskapfiksie-storie speel in ’n soortgelyke landskap af. Waar jakkalse huil is ’n spanningsverhaal van verset, oorlewing en oorwinning. Joha van Dyk se Kanniedood bekyk alles wat baie jongmense vandag in die gesig staar. Fiona van Kerwel is die samesteller van Leë blikkies vol liefde, ’n kortverhaalbundel met stories wat oor die breë Afrikaanse landskap aanklank sal vind, by leerders sowel as onderwysers.

More Info

Venue

Social


VIR OUER LESERS

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…