Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Gestroop en rou. Waar begin en eindig drome? Wat doen jy as die kleure van jou lewensjas verander? Sedert Phantom of the Opera is daar ’n persepsie dat André Schwartz en Andrew Lloyd Webber kuiermaats is. Die storielyn is ’n vertelling wat hierdie wisselwerking deur musiek en gesprek ontgin. Lewenslesse word deur die musiekervarings gedeel. Liedjies soos Any Dream Will Do, Love Changes Everything, You Must Love Me, Send in the Clowns, Music of the Night, Memory en Pie Jesu is ingesluit.
Genre: Musiekteater / Musical Theatre