Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Na die reuse sukses van Mathys Roets en Jacobus Silwer se 2023 produksie, Afrikaans die taal van my hart, kon hulle nie anders as om 'n opvolg te doen nie! Daar is eenvoudig té veel gunsteling Afrikaanse liedjies uit ons almal se grootwordjare om by net een produksie in te sluit! Afrikaans, taal van my hart II sluit gunstelinge in soos Ballade vir 'n enkeling, Bicycle sonder 'n slot en Agter elke man. Nog 'n reis van saamsing en onthou ...
Genre: Kontemporêr / Contemporary