Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Die toneelstuk Hoor jy die water? maak gebruik van Afrikaanse poësie om die storie te vertel van 'n vrou wat gereedmaak vir 'n aandjie uit. Sy praat oor kinderlike onskuld, die pyn van grootword en gevoelens van vervreemding. Aan die einde van die toneelstuk word die gehoor gelaat met die vraag, waarheen is sy regtig oppad?
Genre: Drama
Director: Walter Strydom