Planning your next event? Click here to list your event now!
SEE MUUR is ‘n roerende eenpersoonvertoning oor die onverbiddelikheid van verlies en rou. Alex se lewe lê aan skerwe nà ‘n onbeskryflike tragedie plaasvind teen die agtergrond van die lieflike, dog gewetenlose see. Hierdie fynbesnaarde, emosionele narratief met onverwagse oomblikke vol humor, sleur jou mee op ‘n hartverskeurende rei
Genre: Drama – Eenmanvertoning / One-man show
Regisseur / Director: Nico Scheepers