Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Marc Lottering: So I Wrote That Musical

Marc Lottering: So I Wrote That Musical

Marc Lottering: So I Wrote That Musical

30 Mar 2024 19:00

About

Stand-up

MET Marc Lottering

So I Wrote That Musical is Marc Lottering se jongste stand-up-vertoning. Benewens die feit dat hy een van Suid-Afrika se topkomediante is, het hy ook reeds drie treffer-musiekblyspele geskryf, wat vir die rolverdeling betrokke tot verskeie benoemings vir teaterpryse gelei het, met Marc wat uiteindelik ’n Naledi-prys as beste akteur gewen het. In hierdie stand-up-vertoning besin hy oor die prosesse om tussen die wêrelde van stand-up en musiekblyspele te beweeg. En soos te wagte is, sal hy sy verregaande menings oor die waansin van die lewe in Suid-Afrika vandag op 'n komiese en skerp manier daarby inwerk.

Engels met Afrikaans • Geen o.13 T • 60 min.

More Info

Venue

Social