Planning your next event? Click here to list your event now!

ROEM: DIE MUSIEKBLYSPEL

ROEM: DIE MUSIEKBLYSPEL

ROEM: DIE MUSIEKBLYSPEL

from 25 Apr 2024 11:30

About

Ontwerp Stefan Benadé Vervaardigers KKNK, in samewerking met Coenie de Villiers en Deon Meyer Dis ’n storie oor die kollig, dis ’n storie oor groot roem. Patrys wil dit hê. Haar pa wil dit verdoem. Deon Meyer en Coenie de Villiers keer ná hul sensasionele Karoo Suite-vertonings terug met ’n volskaalse musiekblyspel wat die verhaal van ’n man en sy musiek – en die hersenskim van roem – vertel, soos net hierdie twee meesters kán. Van die land se heel beste akteurs en musikante sluit by mekaar aan op die verhoog, met ’n verhaal wat in die Karoo wegspring en uitspeel in die glans van die grootstad se liggies.

Taal: Afrikaans
Duration: 90Min; No interval


It’s a story about the spotlight, its a story about great fame. Patrys wants it all. Her dad thinks it’s a shame. After their sensational Karoo Suite shows, Deon Meyer and Coenie De Villiers return with a full-scale musical about a man and his music, and the chimera of fame. Joining the masterful duo on stage, are some of the country’s best actors and musicians, bringing you a story that starts out in the Karoo and plays out in shimmering big city lights.

Lanugage: Afrikaans
Duration: 90Min (No interval)

Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Artscape, KyKNet Teater, Cape Town  Location on Google Maps

Social


Performance

Choose your preferred date.

April 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
29
30
1
2
3
4
5

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…