Planning your next event? Click here to list your event now!

Willem Botha Make-Up Masterclass

Willem Botha Make-Up Masterclass

Willem Botha Make-Up Masterclass

13 Jul 2024 10:00

About

Willem Botha kom kuier in Krugersdorp saam met Connexo kerk met sy Willem Botha Make-Up Masterclass by Silverstar Conference Centre. Kom kuier saam vir 'n onvergeetlike oggend gevul met lag, kuier, musiek en hope grimeerwenke wat jou soos 'n superster sal laat lyk en voel.

Vir meer inligting rakende die oggend skakel Amanda Mostert by 061 354 6954

Venue

Silverstar Conference Centre  Location on Google Maps

Willem Botha Make-Up Masterclass

Willem Botha Make-Up Masterclass 13 Jul 2024 10:00

R500

Willem Botha kom kuier in Krugersdorp met sy Willem Botha Make-Up Masterclass by Silverstar Conference Centre. Kom kuier saam vir `n onvergeetlike oggend gevul met lag, kuier, musiek en hope grimeerwenke wat jou soos `n superster sal laat lyk en voel.

Vir meer inligting rakende die oggend skakel Amanda Mostert by 061 354 6954