Click here to view the latest Smart Shopper Deals
DEBUUT
Drama
’n KKNK en Suidoosterfees ko-produksie, ondersteun deur die Jakes Gerwel Stigting en NATi
MET Kevin Smith, Reginald Hufkie en Donovan Pietersen TEKS Herschelle Benjamin en Reginald Hufkie REGIE Herschelle Benjamin
Marvin keer terug na sy tuisdorp, Schauderville, waar hy vir een dag ’n tydjie saam met sy ou race walking coach, Uncle Smithie, kan spandeer. Hy was jare laas “innie Shôde”, waar sy jonger broer, Malcolm, nog vasgevang is in die euwels van die gemeenskap. Hy en Uncle Smithie onthou die goeie ou dae van SA kampioenskappe en hoe ’n sport soos race walking deure vir hom oopgemaak het.
Afrikaans • Geen o.13 T • 70 min.
Choose your preferred date.