Please note that we are experiencing online card payment issues. Kindly choose an alternative payment method.
DEBUUT
Drama
’n KKNK, Suidoosterfees en Momentum Beleggings Aardklop ko-produksie
MET Crystal Donna Roberts, Robert Hindley en Joshwin Dyson TEKS Ilne Fourie REGIE Margit Meyer-Rödenbeck
Dewie de Jager is ’n doodgewone ou. Hy is nie die tipe ou teen wie mammas hulle matriekdogters waarsku nie. Hy is die ou wat skaam smile en dan wegkyk, want dit is embarrassing vir julle altwee, want wat is sy naam nou weer? Deon? Dewald? Donald? Whatever! Maar iewers tussen alles deur hunker die mens na een ding: aanvaarding. Om te belong. Om ’n legend te wees waaroor almal gaan praat. Om te wees. Oral.
Afrikaans • Geen o.13 T, G • 75 min.