Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan

Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan

Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan

30 Mar 2024 10:00

About

DEBUUT

Satire

’n KKNK, Suidoosterfees, Momentum Beleggings Aardklop, Innibos en Vrystaat Kunstefees ko-produksie

MET Sandra Prinsloo en David Viviers TEKS Henque Heymans REGIE Toni Morkel VERVAARDIGERS Leftfoot Theatre Productions en KKNK

Die hiernamaals is toe baie minder deftig as wat ons gedink het – verbeel jouself ’n staatsdepartement uit die 1970’s. Dis waar Nora haarself nou bevind. Die enigste probleem is, sy’s nooit dood nie en niemand wil haar glo nie. Sy besluit tog om hierdie kans aan te gryp om haar oorlede man in die anderkant van die dood te gaan soek en hom – met die hulp van ’n sjarmante gids – terug te bring huis toe.

Afrikaans • Geen o.10 OB, D • 80 min.

More Info

Venue

Social


 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…