Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die vegetariër

Die vegetariër

About

Drama

’n Toyota US Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi. Speelvak moontlik gemaak deur die KKNK.

MET Tinarie van Wyk Loots, Wilhelm van der Walt, Eben Genis en Melissa Myburgh

Hulle was net nog ’n getroude paartjie tot sy op ’n dag ophou vleis eet.?.?. Só begin ’n reeks gebeure van toenemende fisieke en psigiese verset. Haar man, swaer en suster is getuies van hierdie enigmatiese reis en haar groeiende fantasieë wat toenemend plantaardige vorme aanneem. ’n Verhoogverwerking van Han Kang se roman The Vegetarian. Benoem vir ses Woordtrofees en bekroon as beste toneelstuk en vir beste tegniese prestasie by die Toyota US Woordfees in 2023.

Afrikaans • Geen o.18 G, S, N • 100 m

More Info

Venue

Social


Die vegetariër

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…