Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Braam en die engel

Braam en die engel

About

Multidissiplinêre drama

’n Momentum Beleggings Aardklop-produksie in samewerking met die KKNK en die Feesteforum, moontlik gemaak deur NATi en AK21

MET Joanie Combrink, De Klerk Oelofse, Rehane Abrahams, Marelize Viljoen, Timothy Isaacs en Shaun Oelf

Die geliefde kinderboek Braam en die engel is verwerk as ’n magiese, multidissiplinêre teaterervaring vir die hele gesin. In dié boeiende storie oor die krag van vriendskap, verbeelding en hoop word ’n pasaangestelde streeksengel op ’n sending gestuur om te keer dat die inwoners van Wale van ellende vergaan. In Wale ontmoet die engel vir Braam en saam vertrek hulle op ’n reis wat hulle deur talle dorpe neem.

Afrikaans • Gesin • 75

More Info

Venue

Social


 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…