Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Lucky Pakkie: Melkbaard

Lucky Pakkie: Melkbaard

Lucky Pakkie: Melkbaard

31 Mar 2024 11:00

About

Lucky Pakkie-teater het iets vir almal se smaak. Dit werk nés die lucky packets waarmee jy grootgeword het – die inhoud is hoogs geheim. Maar moenie jou bekommer nie, ons het ver en wyd gaan soek om vir jou kraakvars teaterkonsepte te bring. Kies uit drie Lucky Pakkies: melkbaard, sagtebaard, of hardebaard. Elke Lucky Pakkie bestaan uit vier vertonings van 15 minute elk. Kies jou vibe en vertrou ons met die res.

Melkbaard (gesin) • 70 min.

More Info

Venue

Social


 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…