Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Zolani en Dozi: Die kort en die lank

Zolani en Dozi: Die kort en die lank

Zolani en Dozi: Die kort en die lank

24 Mar 2024 10:00

About

DEBUUT

Kontemporêre musiek

MET Zolani Mahola (The One Who Sings) en Dozi

Zolani Mahola (deesdae bekend as The One Who Sings) en Dozi deel vir die eerste keer die verhoog vir twee intieme optredes met volksmusiek en stories in hierdie unieke samewerking tussen twee geliefde Suid-Afrikaanse musikante. Zolani se jongste samewerking beloof om iets besonders te wees. Dozi, bekend vir enigiets van “Ou ryperd” tot sy vertolking van verskeie Zoeloe-liedjies, sal vir die eerste keer in tien jaar weer op toer wees, met hierdie samewerkingskonsert wat beloof om iets uitsonderlik te wees. Moet dit nie misloop nie!

Afrikaans, Engels, Zoeloe en Xhosa • Gesin • 75 min.

More Info

Venue

Social


Zolani en Dozi: Die kort en die lank

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…