Click here to view the latest Smart Shopper Deals
DEBUUT
Kontemporêre musiek
MET Stef Bos
Stef Bos was byna 30 jaar gelede vir die eerste keer op Oudtshoorn. Uit die staanspoor het dié Nederlandse sanger-liedjieskrywer plaaslike gehore oorrompel met sy liedjies, sang en stories. Nes in die Lae Lande was “Papa”, van sy debuutalbum Is dit nu later, ook in Suid-Afrika besonder gewild. Hy neem die gehoor met stories en musiek op reis deur hierdie tyd in sy lewe en sy verhouding met Suid-Afrika.
Afrikaans • Gesin • 80 min.